2 Samuel 7:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal die troon van sy koninkryk bevestig tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal tot eer van my Naam ’n huis bou en Ek sal sy troon bevestig vir altyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koninklike troon bevestig tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is die een wat vir my Naam 'n huis sal bou, en Ek sal sy koninklike troon vir altyd laat vasstaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hý sal vir My 'n tempel bou, en Ek sal hom baie lank laat regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hý sal vir My ’n huis bou waarin Ek self sal wees. En Ek sal sorg dat iemand van sy nageslag altyd koning is. |