2 Samuel 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En soos van die tyd af dat Ek beveel het dat regters oor my volk Israel moet wees, en Ek jou laat rus het van al jou vyande. Ook sê die HERE vir jou dat Hy vir jou 'n huis sal maak.
Afrikaans (NLV) 2011 in die tyd toe Ek rigters aangestel het om oor my volk te heers nie. Ek sal jou rus gee van al jou vyande. “‘Nou verklaar die Here dat Hy vir jou ’n koningshuis sal bou.
Afrikaans 1933/1953 naamlik van die dag af dat Ek rigters oor my volk Israel aangestel het. Maar Ek sal jou rus gee van al jou vyande; en die HERE gee jou te kenne dat die HERE vir jou 'n huis sal stig.
Afrikaans 1983 toe Ek leiers oor my volk Israel aangestel het nie. Ek sal jou rus gee van al jou vyande. Ek maak aan jou bekend dat Ek vir jou 'n koningshuis gaan vestig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) soos van die dag af dat Ek rigters oor my volk Israel aangestel het. En Ek sal jou rus gee van al jou vyande. “ ‘ “Die Here maak aan jou bekend dat Hy, die Here, 'n huis vir jou sal oprig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) in die tyd toe Ek leiers gekies en aangestel het oor my volk Israel. Ek het jou laat rus, vyande maak nie meer oorlog teen jou nie. “ ‘Nou sê Ek vir jou: Ek sal vir jóú 'n koningshuis gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die tyd toe Ek regters oor my volk aangestel het nie. Jou vyande pla jou ook nie meer nie. “‘Ek, die Here, sê nou vir jou dat Ek vir jóú ’n huis gaan bou, ’n koningshuis.