2 Samuel 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die koning in sy huis sit en die HERE hom rus gegee het rondom van al sy vyande;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Dawid in sy paleis gevestig was en die Here hom rus gegee het van al sy vyande om hom,
Afrikaans 1933/1953 En terwyl die koning in sy huis woon, nadat die HERE hom rus gegee het van al sy vyande rondom,
Afrikaans 1983 Toe koning Dawid in sy eie huis woon, nadat die Here hom rus gegee het van al sy vyande in die omgewing,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die koning gevestig was in sy paleis, en die Here hom rus gegee het van al sy vyande rondom hom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het in sy paleis gewoon. Die Here het hom laat rus. Nie een van sy vyande het nog oorlog gemaak teen hom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het lekker in sy paleis gebly. Niemand het hom gepla nie, want die Here het al die vyande in die lande om hom op hulle plek gehou.