2 Samuel 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het daardie dag vir die HERE bevrees en gesê: Hoe sal die ark van die HERE na my toe kom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié dag het Dawid bang geword vir die Here en gevra: “Hoe kan die ark van die Here ooit na my toe kom?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het daardie dag vir die HERE bevrees geword en gesê: Hoe kan die ark van die HERE na my kom? |
| Afrikaans 1983 | Dawid het daardie dag bang geword vir die Here en gesê: “Hoe kan die ark van die Here nou na my toe kom?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het daardie dag bang geword vir die Here, en hy het gesê: “Hoe kan die ark van die Here na my toe kom?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het daardie dag baie bang geword vir die Here. Dawid het gesê: “Ek kan nie die kis van die Here na my toe laat kom nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het ook bang geword vir die Here en gedink: “Hoe kan ek ooit die ark van die Here na my plek toe vat?” |