2 Samuel 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid was ontevrede, omdat die HERE 'n breuk in Ussa gemaak het; en hy het die plek Perezussa genoem tot vandag toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid was ontsteld omdat die Here vir Ussa so weggeskeur het. Hy noem toe die plek Peres-Ussa. Dit is nou nog die naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het ontroerd geword, omdat die HERE 'n skeur aan Ussa geskeur het; daarom het hy daardie plek genoem Peres-Ussa, tot vandag toe. |
| Afrikaans 1983 | Dawid was diep ontsteld omdat die Here vir Ussa so weggeskeur het, en hy het daardie plek genoem Ussa-se-Skeur. Dit is nou nog die naam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid was ontsteld daaroor dat die Here Ussa stukkend gebreek het, en hy het daardie plek Peres-Ussa genoem. Dit is vandag nog die naam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid was baie geskok en ontsteld omdat die Here vir Ussa laat sterf het. Dawid het daardie plek genoem “ Peres-Ussa,” en dit is vandag nog die plek se naam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid was baie ongelukkig oor die Here vir Ussa so gebreek het. Hy het die plek toe Peres-Ussa, “Ussa se breek”, genoem. Dis vandag nog die plek se naam. |