2 Samuel 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het dit uit die huis van Abinadab gebring wat by Gíbea was, saam met die ark van God; en Ahjo het voor die ark uit gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ark van God was bo-op die wa, terwyl Agjo voor geloop het. |
| Afrikaans 1933/1953 | met die ark van God, het Agjo voor die ark geloop. |
| Afrikaans 1983 | waarop die ark van God was, gedrywe. Agjo het voor die ark geloop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die ark van God daarop. Agjo het voor die ark geloop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agjo het voor die kis geloop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agjo het voor geloop. So het hulle die ark van God by Abinadab se huis gaan haal. |