2 Samuel 6:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Migal, die dogter van Saul, geen kind gehad tot die dag van haar dood nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Mikal het haar lewe lank kinderloos gebly.
Afrikaans 1933/1953 En Migal, die dogter van Saul, het tot die dag van haar dood geen kind gehad nie.
Afrikaans 1983 En tot die dag van haar dood het Saul se dogter Mikal nie 'n kind gehad nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Migal, die dogter van Saul, het tot die dag van haar dood nie 'n kind gehad nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mikal dogter van Saul het nooit 'n baba gekry nie, totdat sy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mikal, Saul se dogter, het nooit ’n kind gehad nie.