2 Samuel 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid en die hele huis van Israel het toe die ark van die HERE opgebring met gejuig en met geklank van die basuin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Dawid en die hele Israel die ark van die Here met groot gejuig en geklank van die ramshoring in die stad ingebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Dawid en die hele huis van Israel dan die ark van die HERE met gejuig en basuingeklank opgehaal. |
| Afrikaans 1983 | Hy en die hele Israel het die ark van die Here met gejuig en onder die geklank van die ramshoring ingebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hy en die hele huis van Israel het met uitroepe van vreugde en die geluid van •ramshorings die ark van die Here na die Stad van Dawid opgeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid en al die leiers van Israel het die kis van God gebring. Hulle het geskree en hulle het ramshorings geblaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het Dawid en al die leiers van Israel die ark van die Here Jerusalem toe gevat. Hulle was bly en het geskree en op ramshorings geblaas. |