2 Samuel 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het met al sy krag voor die aangesig van die HERE gedans; en Dawid was omgord met 'n linneskouerkleed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het met volle oorgawe voor die Here gedans terwyl hy slegs ’n linneskouerkleed aangehad het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarby het Dawid met alle mag gedans voor die aangesig van die HERE; en Dawid was omgord met 'n linneskouerkleed. |
| Afrikaans 1983 | Met volle oorgawe het Dawid voor die Here gedans met net 'n linneskouerkleed aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid self het met volle oorgawe gedans voor die Here. Dawid het 'n efod van linne aangehad, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het wild gedans voor die Here. Hy het 'n linne- skouer-kleed aangehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het hy gedans so al wat hy kon. Hy het net ’n priesterrokkie aangehad. |