2 Samuel 6:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die draers van die ark van die HERE ses treë geloop het, het hy beeste en vetgemaakte diere geoffer.
Afrikaans (NLV) 2011 Telkens nadat die draers ses tree gegee het, het hulle gaan stilstaan sodat Dawid ’n bul en ’n vetgemaakte kalf kon offer.
Afrikaans 1933/1953 En toe die draers van die ark van die HERE ses treë geloop het, het hy 'n bees en 'n vetgemaakte kalf geoffer.
Afrikaans 1983 Elke keer wanneer die draers van die ark van die Here ses tree gestap het, het hy 'n bul en 'n vetgemaakte kalf geoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer die draers van die ark van die Here ses treë gestap het, het hy 'n bul en 'n vetgemaakte kalf geoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne wat die kis gedra het, het ses tree geloop, en daarna het Dawid 'n bul en 'n vet jong bees ge-offer. Hy het dit elke maal gedoen wanneer hulle ses tree geloop het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) toe die mense wat die kis dra ses treë geloop het, het Dawid ’n bul en ’n vet kalf vir die Here geslag.