2 Samuel 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die ark van die HERE het drie maande in die huis van Obed-Edom, die Gittiet, gebly, en die HERE het Obed-Edom en sy hele huisgesin geseën.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ark van die Here het drie maande in die huis van Obed-Edom gebly. Die Here het hom en sy hele huis geseën.
Afrikaans 1933/1953 En die ark van die HERE het drie maande lank in die huis van Obed-Edom, die Gittiet, gebly, en die HERE het Obed-Edom en sy hele huis geseën.
Afrikaans 1983 Die ark van die Here het drie maande in Obed-Edom se huis gestaan, en die Here het hom en sy hele gesin voorspoedig gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ark van die Here het drie maande lank in die huis van Obed-Edom, die man uit Gat, gebly. Die Here het Obed-Edom en sy hele huishouding geseën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kis van die Here het drie maande lank in die huis van Obed-Edom gebly. Die Here het die huisgesin van Obed-Edom geseën en ook alles wat aan hom behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ark van die Here het vir drie maande in Obed-Edom se huis gestaan. Die Here was baie goed vir Obed-Edom en sy hele familie.