2 Samuel 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weer het Dawid al die uitverkore manne van Israel bymekaargemaak, dertigduisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het 30 afdelings uitgesoekte soldate bymekaargemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Dawid weer al die uitgesoektes in Israel, dertig duisend, versamel; |
| Afrikaans 1983 | Dawid het al die uitgesoekte manne in Israel bymekaargemaak, dertig afdelings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het weer al die uitgesoekte manne in Israel byeengebring, dertigduisend van hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het gesê al die belangrike manne in die land Israel moet bymekaarkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het op ’n keer al die beste manne in Israel bymekaar laat kom. Daar was 30 afdelings. |