2 Samuel 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Dawid het die vesting van Sion ingeneem; dit is die stad van Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011 Nogtans het Dawid die Sionsvesting verower. Dit word nou genoem die Stad van Dawid.
Afrikaans 1933/1953 Maar Dawid het die bergvesting Sion ingeneem; dit is die stad van Dawid.
Afrikaans 1983 En tog het Dawid die Sionsvesting ingeneem. Dit is nou die Dawidstad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En tog het Dawid die vesting van Sion, dit is die Stad van Dawid, ingeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar Dawid het die stad Sion wat sterk mure gehad het, oorwin, dit is nou die Dawidstad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En tog het Dawid die veilige plek met die muur om op Sionberg ingeneem. Dis later die Stad van Dawid genoem.