2 Samuel 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid was dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid was 30 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het altesaam 40 jaar lank regeer.
Afrikaans 1933/1953 Dertig jaar was Dawid oud toe hy koning geword het; veertig jaar het hy geregeer.
Afrikaans 1983 Dawid was dertig toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid was dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar lank regeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid was 30 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 40 jaar lank koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid was 30 toe hy koning geword het en hy het vir 40 jaar regeer.