2 Samuel 5:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Filistyne het weer opgetrek en hulle versprei in die dal Refaim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar na ’n tyd het die Filistyne teruggekom en weer oor die Spooklaagte versprei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die Filistyne het nog weer opgetrek en hulle in die dal Ref im versprei. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Filistyne weer opruk en die Spooklaagte binneval, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Filistyne trek toe weer op en beset die vallei van Refaïm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Filistyne weer in Spook-laagte kom, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Filistyne het daarna nog ’n keer probeer en weer hulle kamp in die Spooklaagte opgeslaan. |