2 Samuel 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die Filistyne het ook gekom en hulle versprei in die dal Refaim.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Filistynse leër het oor die hele Spooklaagte uitgesprei.
Afrikaans 1933/1953 En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal Ref im.
Afrikaans 1983 Die Filistyne het gekom en die Spooklaagte binnegeval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Filistyne het gekom en die vallei van Refaïm beset.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Filistyne het gekom tot in Spook-laagte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Filistyne het hulle kamp in die Spooklaagte opgeslaan.