2 Samuel 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die name van dié wat vir hom in Jerusalem gebore is; Sammua en Sobab en Natan en Salomo, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo, |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die name van die wat vir hom in Jerusalem gebore is: S mmua en Sobab en Natan en Salomo, |
| Afrikaans 1983 | Dit is die name van sy kinders wat in Jerusalem gebore is: Sima, Sobab, Natan, Salomo, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die name van die kinders wat vir hom in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan en Salomo; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die name van die kinders van Dawid wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die name van sy seuns wat in Jerusalem gebore is, was Sima, Sobab, Natan, Salomo, |