2 Samuel 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het daar in die middel van die huis gekom, asof hulle koring sou gaan haal het; en hulle het hom onder die vyfde rib geslaan, en Regab en sy broer Baäna het vrygekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toegang tot die huis gekry deur voor te gee dat hulle koring kom haal, maar het Is-Boset in sy maag gesteek en gevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het daar ingekom tot binne-in die huis om koring te gaan haal en hom in die onderlyf gesteek; en R,gab en sy broer B ëna het ontvlug. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het tot binne in die huis gegaan onder die voorwendsel dat hulle koring kom aflewer, en hom in die maag gesteek. Daarna het hulle gevlug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het hulle die huis binnegegaan – gewoonlik het hulle koring gaan haal – en hom in die maag gesteek. Regab en Baäna, sy broer, het verbygeglip |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesê hulle bring koring en hulle het vir Is-Boset in sy maag gesteek en gevlug. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twee het gemaak of hulle koring kom haal en het só tot binne-in die huis gekom. Hulle het Is-Boset doodgesteek en weer uitgeglip. |