2 Samuel 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (En die Beërotiete het na Gittaim gevlug en was daar bywoners tot vandag toe.)
Afrikaans (NLV) 2011 omdat die oorspronklike inwoners na Gittajim toe gevlug het en steeds daar as vreemdelinge woon.
Afrikaans 1933/1953 En die Beërotiete het na Gitt im gevlug en was daar vreemdelinge tot vandag toe.
Afrikaans 1983 maar die Beërotiete het na Gittajim toe gevlug, waar hulle nou nog asiel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die mense van Beërot het na Gittajim gevlug. Daar is hulle •vreemdelinge; dit is vandag nog so.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Beërot het na die stad Gittajim gevlug en hulle is nou nog daar vreemdelinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat eers in Beërot gebly het, het na Gittajim gevlug. Hulle is vandag nog daar en het die regte van vreemdelinge.)