2 Samuel 3:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele volk het dit opgemerk, en dit het hulle behaag, soos alles wat die koning gedoen het, die hele volk behaag het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele volk het dit raakgesien en dit goedgekeur. Trouens, hulle het alles wat die koning gedoen het, goedgekeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele volk het dit opgemerk, en dit was goed in hulle oë: soos alles wat die koning gedoen het, was dit goed in die oë van die hele volk. |
| Afrikaans 1983 | Almal het opgemerk dat hy nie eet nie en hulle het dit goedgevind. Hulle was tevrede met alles wat die koning gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die manskappe het daarvan kennis geneem en dit goedgevind. Alles wat die koning gedoen het, het al die manskappe se goedkeuring weggedra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die manne het dit gehoor, en hulle het gedink dit is reg. Alles wat die koning gedoen het, was altyd reg vir al die mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die mense het daarvan te hore gekom en dit waardeer. Om die waarheid te sê, hulle was gelukkig met alles wat die koning gedoen het. |