2 Samuel 3:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het Joab en sy broer Abisai vir Abner gedood, omdat hy hulle broer Asahel in Gibeon in die geveg gedood het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Joab en sy broer Abisai vir Abner doodgemaak omdat Abner hulle broer Asael in die geveg by Gibeon doodgemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Joab dan en Ab¡sai, sy broer, het Abner vermoor, omdat hy hulle broer Asahel by G¡beon in die geveg gedood het. |
| Afrikaans 1983 | Joab en sy broer Abisai het vir Abner doodgemaak omdat hy hulle broer Asael tydens die oorlog in Gibeon doodgemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joab en sy broer Abisai het Abner immers om die lewe gebring omdat hy hulle broer Asael doodgemaak het in die geveg by Gibeon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab en sy broer Abisai het vir Abner vermoor omdat hy hulle broer Asael doodgemaak het in die oorlog by Gibeon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab en sy broer Abisai het Abner natuurlik vermoor omdat hy hulle broer Asael in die geveg by Gibeon doodgesteek het.) |