2 Samuel 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abner het met die oudstes van Israel gepraat en gesê: Julle het vroeër na Dawid gesoek om koning oor julle te word.
Afrikaans (NLV) 2011 Intussen het Abner met die leiers van Israel beraadslaag. “Julle wou mos al vir Dawid koning maak.
Afrikaans 1933/1953 En Abner het met die oudstes van Israel onderhandel en gesê: Gister sowel as eergister het julle aldeur Dawid as koning oor julle begeer.
Afrikaans 1983 Daarna het Abner met die leiers van Israel gepraat: “Julle probeer mos lankal om vir Dawid koning te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die boodskap van Abner aan die oudstes van Israel was: “Vir 'n geruime tyd al wou julle Dawid as koning oor julle hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abner het vir die leiers van Israel gesê: “Julle wou lankal hê dat Dawid julle koning moet word. Daarom, maak hom nou julle koning. Want die Here het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abner het intussen met die leiers van Israel gepraat en vir hulle gesê: “Dis mos nou al ’n hele ruk wat julle graag wil hê Dawid moet julle koning wees.