2 Samuel 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Isboset het gestuur en haar van haar man geneem, van Paltiël, die seun van Lais. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is-Boset neem toe vir Mikal weg van haar man Palti, seun van Lajis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Isboset het gestuur en haar van die man, van P ltiël, die seun van Lais, afgeneem. |
| Afrikaans 1983 | Is-Boset het gestuur en haar laat wegvat van haar man, Palti seun van Lajis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is-Boset het haar laat haal by haar man, by Paltiël, seun van Lajis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Is-Boset het iemand gestuur en hy het Mikal weggevat van haar man Paltiël seun van Lus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Is-Boset het haar laat haal by Paltiël, die seun van Lajis. |