2 Samuel 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy kon Abner nie weer 'n woord antwoord nie, omdat hy hom gevrees het.
Afrikaans (NLV) 2011 Is-Boset het nie gewaag om nog ’n woord te sê nie omdat hy bang was vir Abner.
Afrikaans 1933/1953 En hy kon Abner verder geen antwoord gee nie, omdat hy vir hom bang was.
Afrikaans 1983 So bang was Is-Boset vir Abner dat hy nie 'n woord kon terugsê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is-Boset kon Abner nie met 'n verdere woord antwoord nie, want hy was bang vir hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Is-Boset was so bang vir Abner dat hy niks kon sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Is-Boset was so bang vir Abner, hy het nie ’n woord gesê nie.