2 Samuel 24:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle deur die hele land getrek het, het hulle aan die einde van nege maande en twintig dae in Jerusalem aangekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die hele land deurkruis en hulle opdrag na nege maande en twintig dae voltooi en na Jerusalem toe teruggekeer.
Afrikaans 1933/1953 So het hulle dan deur die hele land rondgetrek en in Jerusalem aangekom aan die einde van nege maande en twintig dae.
Afrikaans 1983 Hulle het die hele land deurreis en na nege maande en twintig dae weer in Jerusalem teruggekom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het hulle rondgegaan deur die hele land, en ná nege maande en twintig dae weer in Jerusalem aangekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So het hulle deur die hele land gegaan en ná nege maande en 20 dae het hulle weer aangekom in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die hele land deurgegaan. Dit het nege maande en twintig dae gevat voor hulle weer terug was in Jerusalem.