2 Samuel 24:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle in Gílead gekom en in die land Tahtimhodsi; en hulle het by Danjaan gekom en omtrent by Sidon, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Gilead deurgegaan tot by die land anderkant Kades en Dan, en daarvandaan verby Sidon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hulle in G¡lead gekom en in die land Tagtim-Hodsi en na Dan-Jaän gekom en rondom na Sidon. |
| Afrikaans 1983 | en het hulle Gilead deurgegaan tot by die land onderkant Kades. Toe het hulle by Dan gekom en daarvandaan is hulle oor Sidon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het hulle in Gilead ingegaan, na die streek van Tagtim-Godsi. Hulle het in Dan-Jaän aangekom en weggedraai na Sidon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gekom in die land Gilead en in die land Tagtim-Godsi. En toe het hulle deur Dan-Jaän gegaan en oral tot by die stad Sidon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het noord deur Gilead gegaan tot by Kades in die rigting van die Hetiete se land. Daarvandaan het hulle na Dan-Jaän gegaan en toe wes na Sidon gedraai. |