2 Samuel 24:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Arauna vir Dawid: Laat my heer die koning neem en offer wat vir hom goed is; kyk, hier is osse vir brandoffer, en dorsgereedskap en ander gereedskap van die osse vir hout. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vat dit gerus vir u, my heer die koning. Offer daar wat u wil,” sê Arauna vir Dawid. “Hier is ook osse vir die brandoffer. Die dorsslee en jukke kan u gebruik as brandhout. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Arauna sê vir Dawid: My heer die koning kan neem en offer wat goed is in sy oë, kyk, daar is die beeste as die brandoffer en die sleë en die trekgoed van die beeste as hout. |
| Afrikaans 1983 | Arauna het vir Dawid gesê: “U kan dit gerus maar vat, U Majesteit, en offer net wat u wil. Kyk, die beeste vir die offer is hier, en die dorsslee en die jukke is beskikbaar as brandhout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Arauna het egter vir Dawid gesê: “My heer die koning kan neem en offer soos wat goed is in sy oë. Kyk, daar is die beeste vir 'n •brandoffer, en die dorssleë en jukke van die beeste as brandhout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Arauna het vir Dawid gesê: “Meneer die koning moet neem wat jy wil hê en jy moet offer wat jy wil offer. Kyk, hier is beeste vir die brand-offer en hier is die dors-sleë en die jukke vir brandhout. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Vat dit, U Majesteit,” sê Arauna vir Dawid, “offer net wat u wil. U kan my beeste slag en die dorsslee en jukke vir vuurmaakhout gebruik. |