2 Samuel 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het, volgens die woord van Gad, opgetrek soos die HERE beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het gedoen soos die Here deur Gad beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het opgegaan volgens die woord van Gad, soos die HERE beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het toe opgegaan soos die Here hom deur die woord van Gad beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het, soos die Here deur Gad opdrag gegee het, opgegaan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het gegaan soos Gad gesê het, hy het gaan doen wat die Here beveel het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het toe na die klipplaat toe opgeklim soos die Here vir hom gesê het in die boodskap wat Gad gebring het. |