2 Samuel 23:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Urija, die Hetiet: altesaam sewe en dertig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Urija die Hetiet. Daar was altesaam 37. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ur¡a, die Hetiet -- almal saam sewe en dertig. |
| Afrikaans 1983 | Urija die Hetiet. Daar was altesaam sewe en dertig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Urija die Hetiet. Altesaam was hulle sewe-en-dertig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Urija die Hetiet. Hulle was almal saam 37 manne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Urija die Hetiet. Almal saam was hulle 37. |