2 Samuel 23:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elifelet, die seun van Ahasbai, die seun van die Maägatiet, Eliam, die seun van Agitofel, die Giloniet,
Afrikaans (NLV) 2011 Elifelet seun van Agasbai, die Maäkagiet, Eliam seun van Agitofel uit Gilo,
Afrikaans 1933/1953 Elif,let, die seun van Ahasb i, die seun van 'n Maägatiet; El¡am, die seun van Agitofel, die Giloniet;
Afrikaans 1983 Elifelet seun van Agasbai, seun van iemand uit Maäka, Eliam seun van Agitofel uit Gilo,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elifelet, seun van Agasbai, uit Maäga, Eliam, seun van Agitofel uit Gilo,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elifelet seun van Agasbai van die stad Maäka, Eliam seun van Agitofel van die stad Gilo,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elifelet, Agasbai van Maäka se seun; Eliam, Agitofel van Gilo se seun;