2 Samuel 23:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Asahel, die broer van Joab, was een van die dertig; Elhanan, die seun van Dodo van Betlehem,
Afrikaans (NLV) 2011 Ander lede van die Dertigtal was: Asael, Joab se broer, Elganan seun van Dodo uit Betlehem,
Afrikaans 1933/1953 Asahel, die broer van Joab, was onder die dertig; lhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;
Afrikaans 1983 Asael, Joab se broer, was onder die dertigtal. So ook Elganan seun van Dodo uit Betlehem,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onder die dertig helde was daar: Asael, Joab se broer, Elganan, seun van Dodo uit Betlehem,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joab se broer Asael was een van die 30 manne. By hulle was daar ook Elganan seun van Dodo van die stad Betlehem,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder Dawid se dapperste soldate tel ook nog: Asael, Joab se broer; Elganan, Dodo van Betlehem se seun;