2 Samuel 23:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit het Benaja, die seun van Jójada, gedoen, en hy het die naam gehad onder drie helde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is sommige van die dade wat Benaja seun van Jojada gedoen het. Hy was beroemd onder die Dertigtal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit het Ben ja, die seun van Jojada, gedoen; en hy het 'n naam gehad onder die drie helde. |
| Afrikaans 1983 | Dit het Benaja seun van Jojada gedoen. Hy was beroemd onder die dertig helde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was sulke dade wat Benaja, seun van Jojada, gedoen het, en hy het vir hom naam gemaak onder die drie helde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat Benaja seun van Jojada gedoen het. Die 30 spesiale manne het toe gedink Benaja is baie belangrik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is hoe dapper Benaja, seun van Jojada, was. Sy naam word ook saam met die drie helde genoem wat vir Dawid water gaan haal het. |