2 Samuel 23:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die Gees van die HERE het deur my gespreek, en sy woord was op my tong.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Gees van die Here het deur my gepraat; sy woorde was op my lippe.
Afrikaans 1933/1953 Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord is op my tong.
Afrikaans 1983 “Die Gees van die Here het deur my gepraat, ja, sy woord was op my lippe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Gees van die Here spreek deur my, sy woord is op my tong.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die Gees van die Here wat in my praat, Hy gee vir my die woorde wat ek sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Gees van die Here praat deur my; Hy sê vir my wat ek moet sê.