2 Samuel 23:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Was hy nie die mees eerbare van drie nie? daarom was hy hulle owerste; maar hy het nie by die eerste drie uitgekom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abisai was die beroemdste van die Dertigtal en was hulle bevelvoerder, maar hy was nie een van die Driemanskap nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Was hy onder die drie nie geëer nie? sodat hy hulle owerste geword het, maar tot by die eerste drie het hy nie gekom nie. |
| Afrikaans 1983 | Ja, onder die dertig was hy hoog geëer, sodat hy hulle aanvoerder geword het. Maar een van die driemanskap het hy nie geword nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Was hy dan nie meer geëerd as die drie nie? Hy was vir hulle 'n •aanvoerder, maar hy was nie die gelyke van die drie nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy was die belangrikste van die 30 manne en hy was hulle leier, maar hy het nie een van die eerste drie manne geword nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy was beroemder as die 30 helde en hy het hulle leier geword, maar hy kom nie naby die beroemde drie nie. |