2 Samuel 23:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid was toe in die bergvesting, en die wagpos van die Filistyne was toe in Betlehem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid was toe in die bergskuiling, terwyl ’n afdeling Filistyne die dorp Betlehem beset het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid was toe in die bergvesting; en 'n besetting van die Filistyne was toe in Betlehem. |
| Afrikaans 1983 | Dawid was toe in 'n bergskuiling, en die Filistyne het Betlehem beset. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid was op daardie stadium in die bergvesting, en daar was 'n wagpos van die Filistyne in Betlehem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid was in 'n veilige plek in die berge, en die Filistyne het manne in die stad Betlehem laat bly om die stad op te pas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het toe in die berg weggekruip omdat die Filistyne ’n afdeling soldate in Betlehem gehad het. |