2 Samuel 22:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die aarde gebewe en gebewe; die fondamente van die hemel het beweeg en geskud, omdat Hy toornig was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die aarde geskud en gebewe; die fondamente van die hemele het gerammel; hulle het geruk vanweë sy toorn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die aarde geskud en gebewe, die fondamente van die hemel het gesidder en geskud, omdat Hy toornig was. |
| Afrikaans 1983 | Die aarde het geskud en gebewe, die fondamente van die hemel het getril en geskud, want Hy was vertoorn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Toe het die aarde geskud en geruk; die fondamente van die hemel het gebewe. Dit het geskud want sy toorn het ontbrand: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die aarde het geskud en gebewe, die fondamente van die hemel het gebewe en geskud, want die Here was kwaad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was ’n groot aardbewing; dit het gevoel of die hemel in sy fondamente geskud word, want die Here was baie kwaad. |