2 Samuel 22:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die smarte van die hel het my omring; die strikke van die dood het my verhinder; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bande van die dood omring my, strikke van die dood wag my in. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bande van die doderyk het my omring, strikke van die dood het my teëgekom. |
| Afrikaans 1983 | Bande van die doderyk het my vasgetrek, strikke van die dood het my bedreig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | bande van die •doderyk het my verstrengel; vangstrikke van die dood het my ingewag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toue van die doderyk het my vasgebind, vangstrikke van die dood het my gevang en vasgehou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was klaar vas in die dood se toue, ek het al klaar in sy strik getrap. |