2 Samuel 22:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy is die toring van redding vir sy koning, en Hy bewys barmhartigheid aan sy gesalfde, aan Dawid en aan sy nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 U gee groot oorwinnings aan u koning; aan u gesalfde is U getrou, aan Dawid en sy nageslag vir altyd!
Afrikaans 1933/1953 Hy is dit wat die verlossing van sy koning groot maak en goedertierenheid bewys aan sy gesalfde, aan Dawid en aan sy nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat aan sy koning groot oorwinnings gee en trou aan sy gesalfde betoon, aan Dawid en sy nageslag vir altyd!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Hy wat aan sy koning groot oorwinnings gee, wat troue liefde bewys aan sy gesalfde, aan Dawid en sy nageslag vir altyd. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here laat die koning wat aan Hom behoort, altyd wen teen sy vyande, Hy doen wat Hy vir sy gesalfde belowe het, vir Dawid en sy nageslag, vir altyd.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here laat sy koning ver wen; Hy is goed vir die koning wat Hy gekies het, vir Dawid en sy mense wat lank na hom sal regeer.