2 Samuel 22:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom wil ek U loof, o HERE, onder die nasies, en tot eer van u Naam psalmsing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom, Here, sal ek U prys voor die nasies. Tot eer van u Naam sal ek ’n loflied sing! |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom wil ek U loof, o HERE, onder die nasies, en tot eer van u Naam wil ek psalmsing; |
| Afrikaans 1983 | Daarvoor sal ek U loof voor die nasies, Here, tot eer van u Naam 'n lofpsalm sing! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom sal ek U prys onder die nasies, Here; u Naam sal ek besing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daarom, Here, ek sal U prys sodat die volke dit kan hoor, ek sal sing oor u Naam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom wil ek U prys, Here, wil ek vir die mense sing tot u eer. |