2 Samuel 22:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe die golwe van die dood my omsingel het, het die vloede van goddelose mense my bang gemaak;
Afrikaans (NLV) 2011 Golwe van die dood omring my; strome van onheil oorweldig my.
Afrikaans 1933/1953 Want die golwe van die dood het my omring, strome van onheil het my oorval.
Afrikaans 1983 Waarlik, golwe van die dood het my omsluit, strome van onheil het my verskrik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, bande van die dood het my omsluit; strome van vernietiging het my verskrik;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die branders van die dood wou my vashou, waterstrome het oor my gespoel en wou my doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n groot golf wou die dood oor my breek, soos ’n vol rivier wou hy my saamsleep.