2 Samuel 22:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vreemdelinge sal hulle aan My onderwerp; sodra hulle dit hoor, sal hulle aan My gehoorsaam wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Uitlanders word my onderdane; as hulle van my hoor, gehoorsaam hulle my.
Afrikaans 1933/1953 Uitlanders het al kruipende na my gekom; sodra hulle van my gehoor het, was hulle gehoorsaam aan my.
Afrikaans 1983 Wie ook al van my verneem, gehoorsaam my. Vreemde volke kruip voor my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vreemdes veins onderdanigheid aan my; sodra hulle van my hoor, gehoorsaam hulle my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mense uit ander lande kruip voor my. Wanneer hulle hoor van my, dan luister hulle dadelik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en vreemde mense kruip voor my. As ek praat, doen hulle wat ek sê.