2 Samuel 22:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Ek hulle geslaan so klein soos die stof van die aarde, Ek het hulle gestamp soos die modder van die straat en hulle uitgesprei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek maal hulle fyn soos die stof van die aarde; soos modder op straat laat ek hulle uitmekaarspat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek hulle vermaal soos die stof van die aarde, soos modder van die strate het ek hulle fyngemaal, hulle vertrap. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak hulle fyn soos stof, ek laat hulle wegspat soos modder in die strate, ja, ek vermorsel hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het hulle fyngestamp soos die stof van die aarde; soos modder in die strate het ek hulle verpoeier, ek het hulle vertrap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek slaan hulle fyn soos stof, ek trap op hulle soos ek trap op die modder in die paaie, ek trap hulle plat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hulle stukkend getrap, ek het oor hulle geloop soos ’n mens oor stof en modder in die strate loop. |