2 Samuel 22:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het gekyk, maar daar was niemand om te red nie; tot die HERE, maar Hy het hulle nie geantwoord nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle roep om hulp, maar niemand kom help nie; hulle roep selfs tot die Here, maar Hy antwoord hulle nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het rondgekyk, maar daar was geen verlosser nie; na die HERE, maar Hy het hulle nie geantwoord nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle roep om hulp, en daar is niemand wat help nie; hulle roep selfs na die Here, maar Hy antwoord hulle nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het rondgekyk, maar daar was geen verlosser nie, selfs na die Here gekyk, maar Hy het hulle nie geantwoord nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle skree en vra dat iemand hulle moet help, maar niemand red hulle nie, hulle roep na die Here, maar Hy antwoord hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het geskree iemand moet hulle help, maar niemand kon nie. Hulle het na U geroep, Here, maar U wou hulle nie antwoord nie. |