2 Samuel 22:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het my ook die nekke van my vyande gegee, dat ek die wat my haat, kan vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het my vyande voor my laat vlug; my haters het ek uitgewis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En U het my vyande vir my laat vlug; my haters, die het ek vernietig. |
| Afrikaans 1983 | U het my vyande voor my laat vlug en ek kon my haters uitwis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My vyande – U het hulle vir my laat vlug; en my haters – ek kon hulle vernietig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat hulle vlug, weg van my, en ek kan die mense wat my haat, vir altyd stilmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het vir my gevlug; ek kon dié wat teen my is, uitroei. |