2 Samuel 22:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my vyande agtervolg en hulle vernietig; en nie weer omgedraai voordat ek hulle verteer het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het my vyande agtervolg en vernietig, ek het nie omgedraai voordat hulle uitgewis was nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het my vyande agtervolg en hulle verdelg en nie teruggekom voordat ek hulle vernietig het nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het my vyande agtervolg en ingehaal, ek het nie omgedraai voordat hulle uitgewis was nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek agtervolg my vyande en delg hulle uit; ek draai nie om voordat ek hulle uitgewis het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek volg en jaag my vyande, ek kom tot by hulle, ek draai nie om voordat hulle almal dood is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kon my vyande inhaal en hulle platloop. Ek kon aanhou tot hulle gedaan is. |