2 Samuel 22:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het my voetstappe onder my vergroot; sodat my voete nie gly nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U verbreed die pad onder my en my enkels swik nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het my voetstap onder my ruim gemaak, en my enkels het nie gewankel nie. |
| Afrikaans 1983 | U het my ruim vastrapplek gegee, my enkels het nie geswik nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U skep ruimte vir my voetstappe; my enkels swik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat my vinnig hardloop, my voete gly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U maak die grond gelyk onder my, my voete sal nie swik nie. |