2 Samuel 22:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want wie is God behalwe die HERE? en wie is 'n rots, behalwe onse God? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want wie anders as die Here is God? Wie anders as ons God is ’n rots? |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wie is God buiten die HERE, en wie 'n rots buiten onse God? |
| Afrikaans 1983 | Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is 'n rots? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, wie is God behalwe die Here? Wie is 'n rots buiten ons God? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is die enigste God, net ons God is 'n Rots. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is nie nog ’n god behalwe die Here nie, en ’n mens is nêrens so veilig soos by ons God nie. |