2 Samuel 22:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want met jou het ek 'n bende deurgeloop, deur my God het ek oor 'n muur gespring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met U loop ek ’n leër storm, met my God spring ek oor ’n muur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want met U loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur. |
| Afrikaans 1983 | Met u hulp loop ek 'n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, met U hardloop ek oor 'n skans, met my God spring ek oor 'n muur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, wanneer U by my is, dan kan ek 'n klomp mense aanval, wanneer U, my God, by my is, dan kan ek oor 'n hoë muur spring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As U my help, hardloop ek oor ’n skans; as my God by my is, klim ek oor ’n stad se muur. |