2 Samuel 22:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U is my lamp, o HERE, en die HERE sal my duisternis verlig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U is my lig, o Here. Here, U verlig my duisternis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U is my lamp, o HERE! En die HERE laat my duisternis opklaar. |
| Afrikaans 1983 | U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, U is my lig, Here; die Here verlig my donkerte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Here, U gee vir my lig, U maak lig wanneer dit donker is om my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U is vir my soos ’n lamp wat die donker om my wegvat. |