2 Samuel 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | By die reines sal jy jouself rein vertoon; en by die verkeerde sal jy jou onwel betoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir dié wat rein is, is U rein; vir dié wat vals is, is U vals. |
| Afrikaans 1933/1953 | by die reine, rein; maar by die valse betoon U Uself verkeerd. |
| Afrikaans 1983 | rein teenoor die reine, maar U verwerp die huigelaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | teenoor dié wat hulle rein hou, bewys U Uself rein; maar teenoor dié wat vals is, tree U berekenend op! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense rein is en by U mag wees, dan is U by hulle. Wanneer mense vals is, dan is U te slim vir hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die een wat ’n skoon lewe lei, is U goed. Maar ’n vals mens kry teëspoed by U. |